Maatjies

Al drie ons kinders het die voorreg gehad om by ʼn dierbare en wyse Gr 0 juffrou te wees aan wie se raad ek my graag steur. Sy het eendag genoem dat ouers nooit ophou om vir goeie maats vir hulle ki… Source: Maatjies

Lasagne op die lang manier

Dit is 7 uur die oggend en ek maak die koskas oop opsoek na die lasagnelinte.  Ek is aangenaam verras om te sien dat my oorlogsproviand benadering my nie vandag in die steek gelaat het nie.  My voorraadopname wys dat ek genoeg lasagne bestanddele het om albei kante van die uitgebreide familie wat die naweek … More Lasagne op die lang manier